Foto Facebook/Roads Authority
Foto Facebook/Roads Authority

NaTIS is by Metro Hyper hierdie naweek

Kristien Kruger
Die Padowerheid (RA) se NaTIS-span sal van 27 tot 30 September by Metro Hyper (Kleine Kuppe) in Windhoek wees en gereedstaan om verskeie dienste te lewer. Hulle sal Vrydag en Saterdag oop wees van 08:30 tot 15:00 en Sondag van 09:00 tot 13:00. Die dienste sluit in die hernuwing van voertuiglisensies, deregistrasie van motorvoertuie, kennisgewing van verkoop, verandering van besonderhede, afhaal van bestuurslisensiekaarte, voertuigregistrasie en alle NaTIS-verwante navrae. Let wel, slegs krediet-/debietkaarte sal aanvaar word vir enige betalings.

Kommentaar

Republikein 2024-12-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 36° Rundu: 20° | 32° Eenhana: 19° | 27° Oshakati: 21° | 27° Ruacana: 20° | 25° Tsumeb: 19° | 27° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 21° | 33° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 18° | 28° Henties Bay: 16° | 21° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 16° | 21° Rehoboth: 21° | 32° Mariental: 22° | 36° Keetmanshoop: 20° | 36° Aranos: 20° | 35° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 14° | 23° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 20° | 24° Lubumbashi: 17° | 31° Mbabane: 16° | 19° Maseru: 15° | 31° Antananarivo: 15° | 34° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 26° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 17° | 25° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 17° | 21° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 21° | 34° Harare: 19° | 31° #REF! #REF!