#PASIN: Johny Smith: Koebaai, TransNamib
Die uitvoerende hoof van die staat se spoorwegoperateur, TransNamib, sal teen einde Maart sy pos verlaat.
Johny Smith het in 2017 in hierdie kapasiteit vir TransNamib begin werk en is weer 'n kontrak vir vyf jaar aangebied na sy huidige kontrak op 31 Januarie 2023 verval het.
Smith het dit van die hand gewys.
#RepNuus
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie