Webster Gonzo: Foto: TransNamib
Webster Gonzo: Foto: TransNamib

#PasIn: TransNamib wys waarnemende hoof aan

Ellanie Smit
TransNamib se huidige uitvoerende hoof vir menslike hulpbronne, Webster Gonzo, is as dié SOE se waarnemende uitvoerende hoof (CEO) aangestel.

Dit volg ná TransNamib vroeër vandeesmaand aangekondig het dat die huidige CEO, Johny Smith, se vyfjaar-kontrak op 31 Maart verstryk en hy verkies het om dit nie te hernu nie.

Smith is in Februarie 2018 by TransNamib aangestel. Hy is sedertdien as die CEO van Grindrod Rail aangestel. Dié aanstelling geld van 1 April en Smith sal in Namibië gestasioneer sal wees.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!