HKIA - Data impact
HKIA - Data impact

#PasIn: Vlugte by HKIA word vertraag.

Frank Steffen
Na verskeie onderbrekings en voortdurende internetonderbrekings oor die afgelope maande, kom dit voor asof die probleem vandag vererg het. Op die foto kan gesien word, hoe die mense in rye by Hosea Kutako Nasionale Lughawe (HKIA) opdrom as gevolg van 'n swak internetverbinding - vlugte is as gevolg daarvan vertraag. Die fout lê nie by Paragon se hantering nie, maar by die gebrek aan 'n behoorlike dataverbinding. Telecom het intussen aangedui dat hulle besig is om hulle verbinding via die nou herstelde WACS-datakabel te herstel. Dit sal egter waarskynlik 'n rukkie neem voordat alles glad verloop. Foto: Richard Botha

Kommentaar

Republikein 2025-01-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 31° Rundu: 19° | 33° Eenhana: 18° | 31° Oshakati: 20° | 31° Ruacana: 18° | 31° Tsumeb: 18° | 28° Otjiwarongo: 16° | 24° Omaruru: 18° | 25° Windhoek: 18° | 24° Gobabis: 20° | 30° Henties Bay: 18° | 22° Swakopmund: 17° | 18° Walvis Bay: 18° | 21° Rehoboth: 19° | 26° Mariental: 20° | 29° Keetmanshoop: 21° | 27° Aranos: 21° | 31° Lüderitz: 17° | 25° Ariamsvlei: 23° | 31° Oranjemund: 17° | 23° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 21° | 31° Lubumbashi: 17° | 24° Mbabane: 19° | 31° Maseru: 19° | 31° Antananarivo: 16° | 30° Lilongwe: 19° | 25° Maputo: 24° | 38° Windhoek: 18° | 24° Cape Town: 18° | 25° Durban: 24° | 35° Johannesburg: 19° | 28° Dar es Salaam: 26° | 31° Lusaka: 18° | 20° Harare: 17° | 24° #REF! #REF!