Swapo-busdiens maak Nabta boos
'Bedreig' ander operateurs in bedryf
Nabta se sekretaris-generaal het gesê dit is onregverdig om van sommige lede te verwag om ledegeld aan beide die vereniging en Swapo te betaal terwyl hulle op onregverdige wyse teen dié party se busdiens moet meeding.
Ogone TlhageDie Namibiese Bus- en Taxivereniging (Nabta) is ontstig oor die busdiens Namib Contract Haulage (NCH), wat deur die Swapo-party besit word, se toetrede tot die mark en
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie