Taxibestuurder sterf agter stuur
'n Taxibestuurder is Donderdagoggend in Windhoek se noordelike nywerheidsgebied agter die stuurwiel van sy taxi dood.
Hy was naby China Town op pad toe hy vermoedelik 'n hartaanval gehad het. Die man het stilhou en verbygangers het hom te hulp gesnel. Hy het op die toneel gesterf.
'n Kennisgewing en foto van die toneel is op die WhatsApp-inligtingsgroep van Namibia Marshall Rangers geplaas.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie