Pas in: Staat se visveiling suksesvol

Augetto Graig
Die ministerie van finansies en staatsondernemings het die opbrengs van die stokvisveiling wat op 16 Desember 2022 gehou is, aangekondig. Altesame N$110,1 miljoen is geïn uit die verkoop van 12 300 metrieke ton vis, en uit aansoekfooie van N$10 000 per aanbod. Die ministerie beskou die veiling as ’n sukses omdat daar meer as die insetprys gebie is, en net 2 700 metrieke ton vis is nie verkoop nie. Daar isdrie tenders ontvang vir gevriesde vis, en sewe vir vis wat nie gevries word nie. Viskwotas is aan elke tender toegeken.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!