No Image Caption

#PasIn: Bemanning van vermiste boot veilig

Elizabeth Joseph
Die adjunk uitvoerende direkteur van die ministerie van werke en vervoer, Ueritjiua Kauaria, het bevestig dat alle bemanningslede aan boord die kreefboot genaamd Newlands veilig in Lüderitz is.

Die vaartuig is op Sondag omstreeks 13:30 as vermis aangemeld. Die bemanning het bestaan uit tien mense, insluitende die skipper.

Kauaria het gesê die bemanning is langs die kus gered en terug na Lüderitz geneem.

"Ons is baie bly met die voorlopige verslag wat bevestig dat almal veilig en gesond is," het Kauaria gesê, en hy het bygevoeg dat die ministerie steeds besig is met sy ondersoek na die saak.

Kommentaar

Republikein 2025-01-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 30° Rundu: 19° | 32° Eenhana: 19° | 33° Oshakati: 23° | 32° Ruacana: 20° | 35° Tsumeb: 20° | 33° Otjiwarongo: 21° | 31° Omaruru: 24° | 33° Windhoek: 23° | 31° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 18° | 23° Swakopmund: 17° | 18° Walvis Bay: 18° | 22° Rehoboth: 24° | 35° Mariental: 26° | 39° Keetmanshoop: 25° | 40° Aranos: 26° | 39° Lüderitz: 19° | 31° Ariamsvlei: 25° | 40° Oranjemund: 17° | 25° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 24° | 37° Lubumbashi: 15° | 21° Mbabane: 16° | 28° Maseru: 17° | 33° Antananarivo: 18° | 23° Lilongwe: 19° | 26° Maputo: 23° | 34° Windhoek: 23° | 31° Cape Town: 20° | 28° Durban: 22° | 27° Johannesburg: 18° | 32° Dar es Salaam: 27° | 32° Lusaka: 17° | 27° Harare: 16° | 28° #REF! #REF!