nuwe-krematorium-weer-in-werking2021-08-310
nuwe-krematorium-weer-in-werking2021-08-310

Krematorium (weer) buite werking

Henriette Lamprecht
Die Windhoekse munisipaliteit sê die hoofstad se krematorium ondergaan tans grootskaalse instandhoudingswerk en sal nie enige verassings kan doen nie. Die munisipaliteit kon nie sê vir hoe lank die krematorium buite werking sal wees nie, maar sê sy tegnici poog om so gou as moontlik dit weer aan die gang te kry. Lede van die publiek sal in kennis gestel word wanneer dit weer in 'n werkende toestand is.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!