misdaad
misdaad

Liggame van tweelingseuntjies by stortingsterrein gevind

Henriette Lamprecht
'n Klag van die verberging van geboorte word in Walvisbaai ondersoek, nadat die lykies van tweelingseuntjies gister omstreeks 11:00 by die munisipale stortingsterrein op die dorp gevind is. Na bewering het die vrou aan die seuntjies geboorte geskenk en hulle by die stortingsterrein gaan weggooi. Die lykies is deur lede van die gemeenskap gevind wat die polisie in kennis gestel het. Die polisie het 'n beroep op die publiek gedoen om hom in sy soektog na die ma te help.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!