NUUSBREKER
NUUSBREKER

PAS IN: Slang pik man in selle

Henriette Lamprecht
'n Verhoorafwagtende op Maltahöhe is Saterdag in die vroeë oggendure in sy polisiesel deur 'n slang gepik. Volgens die polisie is die 44-jarige man op sy linkerarm deur 'n 'swartnek kobra' gepik. Die man is na die staatshospitaal op Mariental geneem en later na die Katutura-staatshospitaal oorgeplaas waar hy in 'n stabiele toestand is. Die polisie sê hulle het geen idee hoe die slang in die sel gekom het nie en dit is dadelik van kant gemaak.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!