Bestaansboere in noorde begin ploeg

Tuyeimo Haidula
Die eerste week van die nuwe jaar het soos voorspel deur die Namibiese weerdienste reën na verskeie dele van die land gebring, met veral bestaansboere in die noorde van die land wat bly is oor die neerslae wat aangeteken is. Sedert die laaste week van 2024 tot op hede het swaar storms oor die noordelike streke voorgekom, met die Namibiese weerdienste wat inwoners teen die voorkoms van kitsvloede maan. Voorspellings dui tans op normale tot bo-normale reënval vir die grootste gedeeltes van die land. Verskeie bestaansboere in nedersettings in die Ohangwenastreek het intussen begin om met die gebruik van tradisionele metodes hul lande om te ploeg.

Kommentaar

Republikein 2025-01-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 30° Rundu: 19° | 33° Eenhana: 19° | 31° Oshakati: 21° | 29° Ruacana: 20° | 33° Tsumeb: 18° | 28° Otjiwarongo: 17° | 25° Omaruru: 19° | 29° Windhoek: 19° | 28° Gobabis: 20° | 25° Henties Bay: 17° | 21° Swakopmund: 17° | 18° Walvis Bay: 18° | 22° Rehoboth: 20° | 29° Mariental: 20° | 31° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 29° Lüderitz: 16° | 27° Ariamsvlei: 20° | 34° Oranjemund: 16° | 23° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 29° Lubumbashi: 18° | 20° Mbabane: 19° | 30° Maseru: 17° | 19° Antananarivo: 14° | 29° Lilongwe: 19° | 24° Maputo: 26° | 40° Windhoek: 19° | 28° Cape Town: 18° | 22° Durban: 22° | 27° Johannesburg: 18° | 24° Dar es Salaam: 25° | 29° Lusaka: 18° | 24° Harare: 17° | 22° #REF! #REF!