No Image Caption

DIE WEER - 10 Februarie

WEERWAAK: Swaar neerslae met kitsvloede word Dinsdag en Woensdag oor die noordelike streke verwag.

Binneland: Sonnig en baie tot bloedig warm in die //Kharasstreek, andersins gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm met 'n paar tot geïsoleerde donderbuie op plekke. Winderige toestande sal oor die binneland voortduur.

Kus: Gedeeltelik bewolk en matig tot baie warm met sandstorms met tye in die suide.

Getye by Walvisbaai: L: 08:29 H: 14:42 L: 20:45

VOORUITSIGTE

WINDHOEK 18° 32° verspreide donderbuie

RUNDU 20° 36° meestal sonnig

OSHAKATI 20° 36° meestal sonnig

GOBABIS 21° 35° verspreide donderbuie

MARIENTAL 23° 36° sonnig

KEETMANSHOOP 24° 37° sonnig

WALVISBAAI 16° 28° gedeeltelik bewolk

LUANDA 24° 31° gedeeltelik bewolk met buie

JOHANNESBURG 16° 24° gedeeltelik bewolk met buie

KAAPSTAD 14° 27° gedeeltelik bewolk

Kommentaar

Republikein 2025-02-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer