DIE WEER - 13 Januarie
WEERWAAK: Ontwrigtende neerslae met vloede kan op plekke in Zambezi voorkom.
Binneland: Sonnig en baie tot bloedig warm in die suide, andersins gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met 'n paar tot geïsoleerde donderbuie in Kavango maar verspreid tot wydverspreide donderbuie op plekke in Zambezi. Winderige toestande kan oor die binneland voortduur.
Kus: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm.
Getye by Walvisbaai: H: 03:00 L: 09:00 H: 15:19
VOORUITSIGTE
WINDHOEK 20° 35° gedeeltelik bewolk
RUNDU 21° 36° bewolk
OSHAKATI 22° 36° sonnig
GOBABIS 19° 37° meestal sonnig
MARIENTAL 21° 37° sonnig
KEETMANSHOOP 20° 37° sonnig
WALVISBAAI 12° 26° sonnig
LUANDA 22° 31° gedeeltelik bewolk
JOHANNESBURG 15° 23° gedeeltelik bewolk met buie
KAAPSTAD 16° 29° gedeeltelik bewolk

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie