Foto argief
Foto argief

DIE WEER - 16 DESEMBER 2024

Kristien Kruger
Binneland: Sonnig en warm in die ||Karasstreek, elders gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele donderbuie in die Noordwes-, Sentraal- en Oostelike streke, maar geïsoleerd tot verspreide donderbuie in die Noordooste.



Kus: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm.



Getye by Walvisbaai: H: 03H57 L: 09H49 H: 16H08







WINDHOEK 18° 33° Sonnig

RUNDU 20° 37° Verspreide buie

OSHAKATI 24° 37° Sonnig

GOBABIS 18° 35° Gedeeltelik bewolk

MARIENTAL 15° 34° Sonnig

KEETMANSHOOP 12° 31° Sonnig

WALVISBAAI 15° 25° Sonnig

LUANDA 24 30 Gedeeltelik bewolk en warm met donderbuie.

JOHANNESBURG 15 26 Gedeeltelik bewolk en warm met buie.

KAAPSTAD 12 21 Gedeeltelik bewolk en matig.

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer