No Image Caption

DIE WEER - 16 Januarie

WEERWAAK: Swaar storms kan vandag en oor die naweek in die Zambezi en suidoostelike streke voorkom.

Binneland: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die noorde met geïsoleerde tot verspreide donderbuie in Zambezi en die verre suidoostelike streke, anders sonnig en baie warm.

Kus: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm.

Getye by Walvisbaai: H: 05:39 L: 11:37 H: 17:49

VOORUITSIGTE

WINDHOEK 14° 32° sonnig

RUNDU 18° 36° gedeeltelik bewolk

OSHAKATI 19° 34° sonnig

GOBABIS 18° 35° sonnig

MARIENTAL 20° 36° sonnig

KEETMANSHOOP 19° 37° sonnig

WALVISBAAI 12° 24° sonnig

LUANDA 23° 30° gedeeltelik bewolk

JOHANNESBURG 15° 26° gedeeltelik bewolk

KAAPSTAD 16° 30° sonnig

Kommentaar

Republikein 2025-04-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer