DIE WEER - 7 Januarie
WEERWAAK: Swaar neerslae met kitsvloede kan oor die Zambezistreek voorkom.
Binneland: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met 'n paar tot geïsoleerde donderbuie in die noordelike streke, maar verspreide tot wydverspreide donderbuie in die Zambezi op plekke. Winderige toestand duur voort oor die binneland.
Kus: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met misreën oor die sentrale gedeeltes.
Getye by Walvisbaai: H: 08:59 L: 15:21 H: 21:58
WINDHOEK 16° 31° Gedeeltelik bewolk
RUNDU 18° 32° Reënbuie
OSHAKATI 19° 35° Gedeeltelik bewolk
GOBABIS 17° 32° Ligte reën
MARIENTAL 16° 34° Sonnig
KEETMANSHOOP 14° 34° Sonnig
WALVISBAAI 16° 23° Sonnig
LUANDA 23 31 Ligte reën
JOHANNESBURG 15 22 Reënbuie
KAAPSTAD 16 24 Sonnig

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie