No Image Caption

DIE WEER - 15 JULIE 2024

Binneland: Gedeeltelik bewolk en matig in die Karasstreek, elders sonnig en warm, maar baie warm in die Noorde.

Kus: Gedeeltelik bewolk en koud tot matig met miskolle.

Getye by Walvisbaai: L: 04H03 H: 10H19 L: 16H01

WINDHOEK 5° 25° Sonnig

RUNDU 5° 31° Sonnig

OSHAKATI 9° 31° Sonnig

GOBABIS 3° 24° Sonnig

MARIENTAL 6° 24° Sonnig

KEETMANSHOOP 5° 23° Sonnig

WALVISBAAI 7° 22° Sonnig

LUANDA 18 25 Gedeeltelik bewolk en warm.

JOHANNESBURG 2 19 Sonnig en matig.

KAAPSTAD 8 16 Gedeeltelik bewolk koud.

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer