die weer
die weer

Die weer vir 19 Februarie 2024

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm in Noorde anderste sonnig en baie warm in die Suide.

KUS: Warm tot baie warm en sonnig.

GETYE BY WALVISBAAI: H: 05:06 L: 11:05 H:17:22

WINDHOEK 19° 33° geïsoleerde donderbuie

RUNDU 20° 37° gedeeltelik bewolk

OSHAKATI 21° 38° gedeeltelik bewolk

GOBABIS 19° 34° gedeeltelik bewolk

MARIENTAL 22° 40° sonnig

KEETMANSHOOP 21° 42° sonnig

WALVISBAAI 14° 22° meestal sonnig

LUANDA 26 31 geïsoleerde donderbuie

JOHANNESBURG 16 27 geïsoleerde donderbuie

KAAPSTAD 17 30 sonnig

Kommentaar

Republikein 2025-04-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer