DIE WEER – 31 Maart 2025
Binneland: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die verre suidweste, andersins gedeeltelik bewolk en baie warm met 'n paar donderbuie, maar geïsoleerde tot verspreide donderbuie in die noordweste en Hardap.
Kus: Gedeeltelik bewolk en warm met buie en donderbuie oor die sentrale en noordelike kus.
Getye by Walvisbaai: H: 04:35 L: 10:38 H: 16:59
VOORUITSIGTE
WINDHOEK 15° 28° gedeeltelik bewolk
RUNDU 17° 32° meestal bewolk
OSHAKATI 20° 33° gedeeltelik bewolk
GOBABIS 19° 30° meestal sonnig
MARIENTAL 18° 33° meestal sonnig
KEETMANSHOOP 16° 33° meestal sonnig
WALVISBAAI 15° 24° meestal sonnig
LUANDA 23° 30° Gedeeltelik bewolk met buie
JOHANNESBURG 13° 23° Gedeeltelik bewolk met buie
KAAPSTAD 16° 25° gedeeltelik bewolk

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie