Droër toestande vestig oor Namibië

Indiese Oseaan blyk warmer word
Die Australiese Buro vir Meteorologie het intussen ook sy Enso-uitkykstatus na 'n La Niña-wag verander.
Elvira Hattingh
Terwyl droë, koeler lug tans oor groot dele van die land gevestig het, sê die Namibiese weerkantoor dat dit nie voor die einde van dié week enige verdere reën in die land verwa
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer