El Niño-waarskuwing vir Suider-Afrika uitgereik
Namibië as ‘prioriteitsland’ geïdentifiseer
'n Wisselvallige begin van die reënseisoen sal na verwagting arbeidsgeleenthede in die landbousektor verminder.
Ellanie Smit - ’n El Niño-waarskuwing is vir suidelike Afrika uitgereik deur die Famine Early Warning Systems Network (Fews Net), met meer as 20 miljoen mense wat na raming erns
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie