Hoërisiko-jaar vir swak reën

Kenner waarsku oor El Niño
'n Onafhanklike landbouweerkundige sê vanjaar word El Niño-toestande - wat reeds in Mei begin ontwikkel het - gehandhaaf.
Elvira Hattingh
Terwyl ’n hoërisiko-jaar vir swak reën voorlê, is dit nodig om te onthou dat El Niño-toestande nie noodwendig geen reën beteken nie, maar eerder dat die verspreiding daarvan
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer