Hoop op ‘regte’ landing vir Freddy

Onvoorspelbare sikloon stel nuwe rekords
Sikloon Freddy, wie se onverwagse wendings metereoloë voortdurend verras, is op koers om die Mosambiekkanaal die tweede keer in twee weke te tref.
Elvira Hattingh
Namibiërs wag in spanning om te sien of ’n hewige tropiese storm vandeesweek nader aan Mosambiek se kusstad Beira sal land, wat klaarblyklik die beste kans op enige reënneersla
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer