In Freddy se ‘droogtegreep’

Oorgrote Namibië hoop nog op reën
Terwyl daar nuwe hoop is dat sikloon Freddy vandeesweek sal uitwoed, waarsku weerkenners dat El Niño-toestande later vanjaar kan ontwikkel.
Elvira Hattingh
Terwyl Namibiërs nog sidder oor die tropiese sikloon Freddy se invloed op plaaslike weerpatrone, sê Australiese weerkenners nou daar is ’n 50% kans dat El Niño-toestande later
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer