• Tuisblad
  • Weer
  • Kitsvloede: Munisipaliteit waarsku inwoners om te trek
vloed
vloed

Kitsvloede: Munisipaliteit waarsku inwoners om te trek

Die Windhoek munisipaliteit het inwoners van Otjomuise wat deur verlede naweek se kitsvloede geraak is, gemaan om die geraakte gebied so gou as moontlik te ontruim. Die geraakte inwoners moet 'n tydelike tuiste vind by die hervestigingsterrein wat aan die buitewyke van die hoofstad langs Goreangab opgerig word. Stad Windhoek waarsku dat die rivierbedding waar baie steeds woon onveilig is, omdat die gebied steeds kwesbaar bly vir toekomstige oorstromings wat die potensiaal het om nog meer skade te veroorsaak.

Kommentaar

Republikein 2025-01-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 26° Rundu: 19° | 34° Eenhana: 21° | 36° Oshakati: 23° | 36° Ruacana: 20° | 36° Tsumeb: 21° | 33° Otjiwarongo: 21° | 33° Omaruru: 20° | 36° Windhoek: 21° | 32° Gobabis: 22° | 34° Henties Bay: 17° | 21° Swakopmund: 17° | 18° Walvis Bay: 17° | 22° Rehoboth: 22° | 33° Mariental: 23° | 36° Keetmanshoop: 21° | 36° Aranos: 25° | 35° Lüderitz: 16° | 30° Ariamsvlei: 21° | 37° Oranjemund: 15° | 23° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 21° | 27° Lubumbashi: 16° | 26° Mbabane: 19° | 26° Maseru: 18° | 31° Antananarivo: 13° | 28° Lilongwe: 18° | 29° Maputo: 24° | 36° Windhoek: 21° | 32° Cape Town: 18° | 24° Durban: 23° | 26° Johannesburg: 17° | 25° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 18° | 27° Harare: 17° | 21° #REF! #REF!