Moeder Natuur saai amok
Hoofstad loop deur onder reën, wind en hael
Die weer het Woensdagmiddag amok in Windhoek gesaai toe onder meer dakke in Otjomuise weggewaai en mure in Ludwigsdorf omgeval het.
“Ek was in my kamer toe die water gekom het. Ek was so bang, ek het net gehuil en om hulp geskree,” het Anna Hoxowes, wat in Leniestraat in Ludwigsdorf woon, gesê. Ná ’n he
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie