Nóg haelstorms op pad, waarsku weerkantoor

Waarskuwing uitgereik vir Noorde en drie streke
'n Haelstorm het reeds Sondagmiddag oor Windhoek uitgesak en die stad in 'n yskombers bedek.
Ellanie Smit
Broeiende donderstorms sal vandag weer erge haelstorms in die Noorde en in die Khomas-, Hardap- en Omahekestreek veroorsaak.Die Namibiese Meteorologiese Dienste het ’n waarskuwin
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer