No Image Caption

PAS IN: Tweede vloedgolf op pad



Leonard Hango, ‘n hidroloog verbonde aan die ministerie van landbou, water en grondhervorming, is in Angola en sê ‘n “massiewe volume” water is na Namibië op pad.

Kyk hier na die video: https://www.youtube.com/watch?v=IEDdDjVaox8

Video: Ministerie van landbou, water en grondhervorming

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer