• Tuisblad
  • Weer
  • #PasIn: Stukkende verkeersligte bron van frustrasie
No Image Caption

#PasIn: Stukkende verkeersligte bron van frustrasie

Ellizabeth Joseph
Volgens die woordvoerder van die munisipaliteit van Windhoek (CoW) , Harold Akwenye, is die verkeersligte by die kruising van Auasweg en Frankie Fredericks naby Cimbebasia in Windhoek al meer as twee weke buite werking. Akwenye sê die oorsaak hiervan is skade wat tydens swaar reën aan die ligte aangebring is. "Daar is sommige toestelle waarvoor ons wag wat nie in voorraad was nie; nie net vir daardie verkeersligte nie, maar vir sommige ander ook," het hy gesê. Video Elizabeth Joseph

Kyk die video hier

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!