• Tuisblad
  • Weer
  • Reënweer strek hierdie week dalk na die Suide
Foto ter illustrasie/argief, Huipie van Wyk
Foto ter illustrasie/argief, Huipie van Wyk

Reënweer strek hierdie week dalk na die Suide

Iréne-Mari van der Walt
Die hoofweervoorspeller vir die Namibiese Weerkantoor, Odillo Kgobetsi, sê stormweer kan steeds vandag en môre oor die sentrale noorde verwag word - die Oshana-, Ohangwena- en Oshikoto -streke sal na verwagting môre meer geïsoleer buie kry.

In die noordooste word reën verwag vir die res van die week - veral in Kavango-Wes-, Kavango-Oos-, en Zambezi -streke en die Tsumkwe-kiesafdeling. Vog sal na verwagting teen Donderdag begin weswaarts beweeg oor die sentrale noorde met verspreide donderbuie wat na verwagting Vrydag van die noorde na die sentrale gebiede van die land en die Ooste sal strek. Teen die einde van die week voorspel die Namibiese Weerkantoor dat daar selfs donderbuie in die Suide mag voorkom.

- Iréne-Mari van der Walt

Kommentaar

Republikein 2025-01-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 26° Rundu: 19° | 30° Eenhana: 21° | 32° Oshakati: 23° | 29° Ruacana: 18° | 33° Tsumeb: 21° | 31° Otjiwarongo: 19° | 31° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 20° | 30° Gobabis: 21° | 31° Henties Bay: 16° | 20° Swakopmund: 16° | 18° Walvis Bay: 17° | 21° Rehoboth: 21° | 31° Mariental: 20° | 33° Keetmanshoop: 16° | 32° Aranos: 21° | 32° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 15° | 32° Oranjemund: 14° | 23° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 20° | 28° Lubumbashi: 16° | 27° Mbabane: 19° | 25° Maseru: 15° | 30° Antananarivo: 16° | 31° Lilongwe: 18° | 29° Maputo: 24° | 34° Windhoek: 20° | 30° Cape Town: 19° | 23° Durban: 20° | 24° Johannesburg: 17° | 29° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 17° | 24° #REF! #REF!