slip
slip

Van vriespunt tot gevriesde water

Tanja Bause
Op Schlip tussen Rehoboth en Maltahöhe het die dalende kwik vir twee aaneenlopende dae gesorg vir temperature ver onder vriespunt én gevriesde waterbakke! Sylvanis Hanadaob van die We do Special-projek wat omsien na van klein- en pluimvee tot honde deel van die projek, het Maandag- en Dinsdagoggend dié ysring uit die hoenderhok se waterbak verwyder. Dieselfde met die kleinvee en honde se waterbakke wat toegevries was. Namibiërs kan egter in die komende uitsien na warmer temperature.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!