Weer 10/03/2025
WEERWAAK: Matige tot swaar donderbuie met waarskynlike kitsvloede word in die streke van Kunene, Omusati, Oshana, Otjozondjupa, Khomas en Hardap verwag.
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met geïsoleerde tot verspreide donderbuie in die noordwestelike en sentrale dele van die land asook die Hardapstreek, maar enkele tot geïsoleerde donderbuie word oor die noordoostelike dele verwag.
KUS: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met buie en donderbuie in die Noorde.
GETYE BY WALVISBAAI: L: 07:44 H: 13:53 L: 19:59
WINDHOEK 17 28 Verspreide reënbuie.
RUNDU 18 30 Sonnig.
OSHAKATI 18 29 Sonnig.
GOBABIS 19 33 Bewolk.
MARIENTAL 18 34 Gedeeltelik bewolk.
KEETMANSHOOP 20 33 Sonnig.
WALVISBAAI 16 30 Sonnig.
LUANDA 24 30 Gedeeltelik bewolk en warm.
JOHANNESBURG 15 27 Sonnig en warm.
KAAPSTAD 13 24 Sonnig en matig.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie