No Image Caption

Weer 11 April 2025

Mandy Rittmann
BINNELAND: Sonnig en warm tot baie warm in die suide. Elders gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele tot geïsoleerde donderbuie in die sentrale noordelike streke en op plekke in die noordooste.



KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met miskolle aanvanklik.



GETYE BY WALVISBAAI: H: 02:45 L: 08:48 H: 15:04



WINDHOEK 11 29 Gedeeltelik bewolk.

RUNDU 19 30 Gedeeltelik bewolk.

OSHAKATI 18 33 Gedeeltelik bewolk.

GOBABIS 15 31 Sonnig.

MARIENTAL 14 31 Sonnig.

KEETMANSHOOP 14 31 Sonnig.

WALVISBAAI 15 23 Gedeeltelik bewolk.

LUANDA 24 31 Gedeeltelik bewolk.

JOHANNESBURG 10 21 Sonnig.

KAAPSTAD 14 24 Gedeeltelik bewolk.

Kommentaar

Republikein 2025-04-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer