Weer 12 Februarie 2025
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm in die verre noordweste en suidweste. Elders gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele tot geïsoleerde donderbuie maar verspreide tot wydverspreide donderbuie in die Khomas en die noordelike streke. Winderige toestande sal na verwagting voortduur.
KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm.
GETYE BY WALVISBAAI: H: 03:40 L: 09:41 H: 15:52
WINDHOEK 20 29 Gedeeltelik bewolk.
RUNDU 22 32 Gedeeltelik bewolk.
OSHAKATI 21 33 Verspreide donderbuie.
GOBABIS 20 36 Verspreide donderbuie.
MARIENTAL 24 38 Gedeeltelik bewolk.
KEETMANSHOOP 24 37 Gedeeltelik bewolk.
WALVISBAAI 14 24 Gedeeltelik bewolk.
LUANDA 24 31 Gedeeltelik bewolk.
JOHANNESBURG 14 24 Gedeeltelik bewolk.
KAAPSTAD 15 27 Gedeeltelik bewolk.
KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm.
GETYE BY WALVISBAAI: H: 03:40 L: 09:41 H: 15:52
WINDHOEK 20 29 Gedeeltelik bewolk.
RUNDU 22 32 Gedeeltelik bewolk.
OSHAKATI 21 33 Verspreide donderbuie.
GOBABIS 20 36 Verspreide donderbuie.
MARIENTAL 24 38 Gedeeltelik bewolk.
KEETMANSHOOP 24 37 Gedeeltelik bewolk.
WALVISBAAI 14 24 Gedeeltelik bewolk.
LUANDA 24 31 Gedeeltelik bewolk.
JOHANNESBURG 14 24 Gedeeltelik bewolk.
KAAPSTAD 15 27 Gedeeltelik bewolk.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie