No Image Caption

Weer 13 Februarie 2025

Mandy Rittmann
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm in die verre noordweste en suidweste. Elders gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele tot geïsoleerde donderbuie maar verspreide tot wydverspreide donderbuie in die noordelike streke. Winderige toestande sal na verwagting voortduur.



KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm.



GETYE BY WALVISBAAI: H: 04:11 L: 10:10 H: 16:22



WINDHOEK 20 29 Gedeeltelik bewolk.

RUNDU 21 32 Gedeeltelik bewolk.

OSHAKATI 20 30 Reën

GOBABIS 21 34 Verspreide donderbuie.

MARIENTAL 24 38 Gedeeltelik bewolk.

KEETMANSHOOP 22 35 Gedeeltelik bewolk.

WALVISBAAI 15 24 Gedeeltelik bewolk.

LUANDA 24 30 Gedeeltelik bewolk.

JOHANNESBURG 14 25 Gedeeltelik bewolk.

KAAPSTAD 14 23 Gedeeltelik bewolk.

Kommentaar

Republikein 2025-02-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer