No Image Caption

Weer 17 Februarie 2025

Binneland: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die suidweste, elders gedeeltelik bewolk en warm met enkele tot geïsoleerde donderbuie. Winderige toestande sal na verwagting voortduur.



Kus: Gedeeltelik bewolk en koel tot matig met miskolle.



Getye by Walvisbaai: H: 06:03 L: 11:59 H: 18:15



WINDHOEK 17° 30° Sonnig

RUNDU 19° 32° Donderbuie

OSHAKATI 19° 32° Bewolk

GOBABIS 19° 30° Bewolk

MARIENTAL 17° 34° Sonnig

KEETMANSHOOP 16° 34° Sonnig

WALVISBAAI 16° 21° Sonnig

LUANDA 24 29 Gedeeltelik bewolk met donderbuie.

JOHANNESBURG 13 17 Gedeeltelik bewolk met donderbuie.

KAAPSTAD 15 27 Sonnig

Kommentaar

Republikein 2025-02-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer