No Image Caption

Weer 18 Maart 2025

Mandy Rittmann
Weerwaak: Swaar donderbuie en reën met kitsvloede kan vandeesweek oor dele van die noordelike, sentrale en suidelike streke voorkom.

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en matig tot baie warm met wydverspreide donderbuie oor die Kunene, Omusati, Ohangwena, Oshana, Oshikoto, Otjozondjupa, Omaheke, Erongo, Khomas, Hardap en ||Kharas.



KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met miskolle aanvanklik.



GETYE BY WALVISBAAI: H: 05:21 L: 11:23 H: 17:44



WINDHOEK 17 22 Reën.

RUNDU 19 27 Donderbuie.

OSHAKATI 20 27 Swaar donderstorm.

GOBABIS 17 26 Reënbuie.

MARIENTAL 20 24 Reënbuie.

KEETMANSHOOP 21 26 Ligte reën.

WALVISBAAI 19 23 Gedeeltelik bewolk.

LUANDA 26 30 Gedeeltelik bewolk.

JOHANNESBURG 14 22 Ligte reën.

KAAPSTAD 18 28 Sonnig.

Kommentaar

Republikein 2025-03-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer