Weer 20 Maart 2025
WEERWAAK: Wydverspreide donderbuie sal oor die binneland voortduur, met kitsvloede. Dit sal na verwagting ‘n beduidende impak vandag en môre op Kunene, Erongo en Khomas hê. Tref asseblief die nodige voorsorgmaatreëls.
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm in die noordoostelike streke, elders bewolk en warm met wydverspreide donderbuie met kitsvloede.
KUS: Bewolk en warm met buie maar wydverspreide donderbuie oor die sentrale kus.
GETYE BY WALVISBAAI: H: 06:18 L: 12:20 H: 18:44
WINDHOEK 17 28 Gedeeltelik bewolk.
RUNDU 20 29 Gedeeltelik bewolk.
OSHAKATI 21 30 Verspreide donderbuie.
GOBABIS 20 30 Meestal bewolk.
MARIENTAL 21 31 Bewolk.
KEETMANSHOOP 20 31 Gedeeltelik bewolk.
WALVISBAAI 16 26 Gedeeltelik bewolk.
LUANDA 24 31 Gedeeltelik bewolk.
JOHANNESBURG 12 22 Gedeeltelik bewolk.
KAAPSTAD 19 26 Gedeeltelik bewolk.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie