die weer (002) New Logo
die weer (002) New Logo

Weer 23 Februarie 2024

Mandy Rittmann
BINNELAND: Sonnig en baie warm in die ǁKarasstreek. Elders gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele tot geïsoleerde donderbuie in die Kunene-, Otjozondjupa-, Khomas-, Omaheke- en Hardapstreek.

KUS: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm.

GETYE BY WALVISBAAI: L: 09:18 H: 15:29 L: 21:23

VOORUITSIGTE

WINDHOEK 20° 36° Gedeeltelik bewolk.

RUNDU 20° 38° Gedeeltelik bewolk.

OSHAKATI 22° 40° Meestal bewolk.

GOBABIS 20° 38° Ligte reën.

MARIENTAL 22° 42° Bewolk.

KEETMANSHOOP 18° 40° Gedeeltelik bewolk.

WALVISBAAI 15° 28° Gedeeltelik bewolk.

LUANDA 25° 31° Gedeeltelik bewolk.

JOHANNESBURG 17° 29° Gedeeltelik bewolk.

KAAPSTAD 15° 26° Gedeeltelik bewolk.

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer