Weer 23 Januarie 2025
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm in die verre suidweste en Omaheke. Elders gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm maar baie warm in die ||Karasstreek met enkele tot geïsoleerde donderbuie. Verspreide tot wydverspreide donderbuie sal plek-plek in die noordelike streke voorkom.
KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met buie en donderbuie oor die sentrale kusgebiede.
GETYE BY WALVISBAAI: L: 03:55 H: 10:08 L: 16:46
WINDHOEK 18 31 Gedeeltelik bewolk.
RUNDU 22 28 Gedeeltelik bewolk.
OSHAKATI 21 28 Reënbuie.
GOBABIS 20 36 Sonnig.
MARIENTAL 22 34 Gedeeltelik bewolk.
KEETMANSHOOP 22 37 Gedeeltelik bewolk.
WALVISBAAI 15 24 Gedeeltelik bewolk.
LUANDA 23 31 Gedeeltelik bewolk.
JOHANNESBURG 15 27 Gedeeltelik bewolk.
KAAPSTAD 17 27 Gedeeltelik bewolk.
KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met buie en donderbuie oor die sentrale kusgebiede.
GETYE BY WALVISBAAI: L: 03:55 H: 10:08 L: 16:46
WINDHOEK 18 31 Gedeeltelik bewolk.
RUNDU 22 28 Gedeeltelik bewolk.
OSHAKATI 21 28 Reënbuie.
GOBABIS 20 36 Sonnig.
MARIENTAL 22 34 Gedeeltelik bewolk.
KEETMANSHOOP 22 37 Gedeeltelik bewolk.
WALVISBAAI 15 24 Gedeeltelik bewolk.
LUANDA 23 31 Gedeeltelik bewolk.
JOHANNESBURG 15 27 Gedeeltelik bewolk.
KAAPSTAD 17 27 Gedeeltelik bewolk.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie