No Image Caption

Weer 26 Februarie 2025

Mandy Rittmann
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm in die suide en noordweste met enkele donderbuie. Elders gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met geïsoleerde donderbuie maar verspreide donderbuie in Ohangwena, Oshikoto, Kavango, Zambezi en op plekke in die Otjozondjupastreek. Winderige toestande sal na verwagting voortduur.



KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met enkele buie gedurende die nag oor die sentrale en suidelike kus.



GETYE BY WALVISBAAI: L: 08:37 H: 14:49 L: 20:45



WINDHOEK 19 29 Gedeeltelik bewolk.

RUNDU 18 28 Gedeeltelik bewolk.

OSHAKATI 18 30 Bewolk.

GOBABIS 21 31 Ligte reën.

MARIENTAL 22 35 Gedeeltelik bewolk.

KEETMANSHOOP 22 35 Gedeeltelik bewolk.

WALVISBAAI 15 23 Gedeeltelik bewolk.

LUANDA 23 31 Gedeeltelik bewolk.

JOHANNESBURG 13 26 Gedeeltelik bewolk.

KAAPSTAD 15 30 Sonnig.

Kommentaar

Republikein 2025-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer