die weer (002) New Logo
die weer (002) New Logo

Weer 26 Januarie 2024

Mandy Rittmann
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm in die noorde met geïsoleerde tot verspreide donderbuie op plekke in die Hardap- en die Karasstreek. Enkele tot geïsoleerde donderbuie in die Erongo- en die Khomasstreek.

KUS: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele buie oor die sentrale en suidelike kus.

GETYE BY WALVISBAAI: H: 04:07 L: 10:02 H: 16:13

VOORUITSIGTE

WINDHOEK 18° 30° Gedeeltelik bewolk.

RUNDU 22° 38° Gedeeltelik bewolk.

OSHAKATI 21° 37° Gedeeltelik bewolk.

GOBABIS 20° 37° Gedeeltelik bewolk.

MARIENTAL 17° 34° Bewolk.

KEETMANSHOOP 17° 33° Gedeeltelik bewolk.

WALVISBAAI 15° 28° Gedeeltelik bewolk.

LUANDA 23° 32° Gedeeltelik bewolk.

JOHANNESBURG 13° 28° Gedeeltelik bewolk.

KAAPSTAD 17° 23° Gedeeltelik bewolk.

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer