No Image Caption

Weer 26 Maart 2025

Mandy Rittmann
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm met geïsoleerde donderbuie in die noordweste maar enkele donderbuie in die Khomas- en Hardapstreek.



KUS: Gedeeltelik bewolk en warm met buie oor die noordelike en sentrale kus.



GETYE BY WALVISBAAI: H: 01:01 L: 07:16 H: 01:32



WINDHOEK 18 29 Meestal bewolk.

RUNDU 20 32 Sonnig.

OSHAKATI 20 33 Sonnig.

GOBABIS 20 32 Meestal sonnig.

MARIENTAL 18 33 Ligte reën.

KEETMANSHOOP 16 34 Ligte reën.

WALVISBAAI 16 26 Gedeeltelik bewolk.

LUANDA 26 30 Donderbuie.

JOHANNESBURG 16 27 Reën.

KAAPSTAD 14 21 Sonnig.

Kommentaar

Republikein 2025-04-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer