No Image Caption

Weer 28 Maart 2025

Mandy Rittmann
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm in die verre suidweste en noordooste. Elders bewolk en warm met enkele donderbuie maar geïsoleerde tot verspreide donderbuie in noordweste en ooste.



KUS: Gedeeltelik bewolk en warm met buie en donderbuie in die noorde.



GETYE BY WALVISBAAI: L: 08:44 H: 15:03 L: 20:54



WINDHOEK 16 29 Gedeeltelik bewolk.

RUNDU 18 32 Gedeeltelik bewolk.

OSHAKATI 19 32 Meestal sonnig.

GOBABIS 19 31 Ligte reën.

MARIENTAL 20 33 Sonnig.

KEETMANSHOOP 18 32 Gedeeltelik bewolk.

WALVISBAAI 15 24 Gedeeltelik bewolk.

LUANDA 21 34 Gedeeltelik bewolk.

JOHANNESBURG 12 19 Gedeeltelik bewolk.

KAAPSTAD 13 27 Gedeeltelik bewolk.

Kommentaar

Republikein 2025-04-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer