No Image Caption

Weer 29 Januarie 2025

Mandy Rittmann
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm in die oostelike dele van Otjozondjupa, Tsumkwe en noordelike dele van Omaheke. Elders gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele donderbuie maar geïsoleerde donderbuie in die Kunenestreek.



KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm.



GETYE BY WALVISBAAI: H: 03:32 L: 09:27 H: 15:42



WINDHOEK 18 31 Gedeeltelik bewolk.

RUNDU 20 34 Gedeeltelik bewolk.

OSHAKATI 20 34 Meestal bewolk.

GOBABIS 20 36 Gedeeltelik bewolk.

MARIENTAL 23 36 Gedeeltelik bewolk.

KEETMANSHOOP 23 35 Gedeeltelik bewolk.

WALVISBAAI 15 26 Gedeeltelik bewolk.

LUANDA 23 31 Gedeeltelik bewolk.

JOHANNESBURG 17 30 Gedeeltelik bewolk.

KAAPSTAD 19 28 Gedeeltelik bewolk.

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer