No Image Caption

Weer 7 Februarie 2025

Mandy Rittmann
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm met enkele tot geïsoleerde donderbuie, maar verspreide tot wydverspreide donderbuie in die sentrale noorde, noordweste en suidweste.



KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met buie in die noorde en sentrale dele.



GETYE BY WALVISBAAI: L: 03:03 H: 09:46 L: 16:28



WINDHOEK 15 28 Gedeeltelik bewolk.

RUNDU 20 34 Gedeeltelik bewolk.

OSHAKATI 20 29 Gedeeltelik bewolk.

GOBABIS 21 34 Sonnig.

MARIENTAL 25 40 Sonnig.

KEETMANSHOOP 24 39 Gedeeltelik bewolk.

WALVISBAAI 16 27 Gedeeltelik bewolk.

LUANDA 26 32 Gedeeltelik bewolk.

JOHANNESBURG 16 26 Gedeeltelik bewolk.

KAAPSTAD 18 28 Sonnig.

Kommentaar

Republikein 2025-02-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer