No Image Caption

Weer 9 April 2025

Mandy Rittmann
BINNELAND: Sonnig en warm in die verre weste. Elders gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele donderbuie in die verre ooste en suidooste, maar geïsoleerde donderbuie in die Tsumkwe-kiesafdeling, Kavango-Wes, Kavango-Oos en Zambezi.



KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met miskolle.



GETYE BY WALVISBAAI: L: 07:56 H: 14:08 L: 19:57



WINDHOEK 14 26 Gedeeltelik bewolk.

RUNDU 20 30 Gedeeltelik bewolk.

OSHAKATI 20 30 Meestal sonnig.

GOBABIS 17 28 Sonnig.

MARIENTAL 15 26 Sonnig.

KEETMANSHOOP 15 24 Gedeeltelik bewolk.

WALVISBAAI 14 25 Gedeeltelik bewolk.

LUANDA 23 31 Gedeeltelik bewolk.

JOHANNESBURG 09 21 Gedeeltelik bewolk.

KAAPSTAD 14 21 Bewolk.

Kommentaar

Republikein 2025-04-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer