weer
weer

Weer vir 11 September

Henriette Lamprecht
WEERWAAK: Koue toestande word môre in die Suide, sentrale en oostelike gedeeltes verwag.

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en koud in die Suide met buie in die //Kharasstreek, andersins sonnig en koel tot matig, maar warm tot baie warm in die Noorde. Winderige toestande duur voort in die binneland.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koud tot koel met miskolle in die oggend. 'n Paar buie kon op plekke in die suidelike kusgebiedes voorkom.

GETYE BY WALVISBAAI: L: 07:40 H: 14:05 L: 20:05

GOBABIS 06° 20° sonnig

KATIMA MULILO 11° 34° sonnig

KEETMANSHOOP 04° 12° gedeeltelik bewolk

MARIENTAL 05° 17° sonnig

OPUWO 12° 33° meestal sonnig

OSHAKATI 13° 34° gedeeltelik bewolk

RUNDU 12° 37° sonnig

WALVISBAAI 09° 18° bewolk

WINDHOEK 03° 19° sonnig

LUANDA 20° 26° meestal sonnig

JOHANNESBURG 03° 28° meestal sonnig

KAAPSTAD 08° 15° verspreide buie

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer