No Image Caption

Weer vir 3 Februarie 2025

Kristien Kruger
Binneland: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die ||Karasstreek en verre weste, elders gedeeltelik bewolk en warm tot baie met enkele tot geïsoleerde donderbuie.



Kus: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm.



Getye by Walvisbaai: H: 06:43 L: 12:50 H: 19:05





WINDHOEK 20° 32° Reën

RUNDU 20° 34° Meestal bewolk

OSHAKATI 22° 35° Reën

GOBABIS 20° 37° Verspreide buie

MARIENTAL 22° 40° Bewolk

KEETMANSHOOP 20° 39° Gedeeltelik bewolk

WALVISBAAI 15° 25° Gedeeltelik bewolk

LUANDA 24 31 Gedeeltelik bewolk en warm

JOHANNESBURG 17 27 Gedeeltelik bewolk en warm met buie

KAAPSTAD 15 27 Gedeeltelik bewolk en warm

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer